Nagaland

Nagaland
Kapamodzu in Nagaland
Kapamodzu in Nagaland
Ligging van Nagaland in Indië
Ligging van Nagaland in Indië
Koördinate: 25°40′12″N 94°7′12″O / 25.67000°N 94.12000°O / 25.67000; 94.12000
LandVlag van Indië Indië
HoofstadKohima
Grootste stadDimapur
Gestig op1 Desember 1963
Regering
 • TipeRegering van Nagaland
 • GoewerneurR. N. Ravi
 • HoofministerNeiphiu Rio (NDPP)
Oppervlak
 • Totaal16 579 km2 (6 401 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal1 980 602
 • Digtheid119/km2 (310/vk. myl)
 • Rang
25ste
TydsoneUTC+05:30 (IST)
Amptelike taalEngels[1]
Webwerfwww.nagaland.gov.in

Nagaland (Engels: [ˈnɑːɡəlænd]) is een van die kleiner deelstate in die noordooste van Indië. Die hoofstad is Kohima en die grootste nedersetting is Dimapur. Die deelstaat het 'n bevolking van sowat 2 miljoen en beslaan 'n oppervlakte van 16 579 km².

  1. (en) "52nd REPORT OF THE COMMISSIONER FOR LINGUISTIC MINORITIES IN INDIA" (PDF). nclm.nic.in. Ministry of Minority Affairs. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 25 Mei 2017. Besoek op 26 Julie 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search